KarooOutdoor Klub

Ons stel binnekort die KarooOutdoor Klub bekend!
Met ons snel-groeiende ledetalle op ons verskillende sosialemedia platvorms het dit tyd geword om die KarooOutdoor Co. gemeenskap tot die volgende vlak te neem en 'n eksklusiewe gemeenkap te stig!
Vir 'n minimale fooi per maand kan jy as 'n eksklusiewe lid van die KarooOutdoor Klub unieke voordele geniet.
Voordele sluit onder andere in groothandel pryse op ons uitgesoekte aanlyn produkte, unieke geweer- en jagversekering, afslag by sekere vakansie oorde en gastehuise, afslag op jagpryse by uitgesoekte jagplase in elke provinsie, gratis vuurwapen lisensie motiverings en nog vele meer.
Hou die spasie dop en ons sal julle ook op hoogte hou op ons sosiale platvorms.
Vir meer inligting stuur gerus 'n e-pos na info@karoooutdoor.co.za.
Sale

Unavailable

Sold Out