STAAN 'N KANS OM TOT EN MET R8000 TERUG TE WEN!!

HOE OM DEEL TE NEEM:

1. Bestel enige produk by KarooOutdoor.Com gedurende Maart 2021 en staan 'n kans om R8000 terug te wen met 'n onafhanklike trekking teen 1 April!

2. Jy word outomaties ingeskryf vir die #kolskoot BONANZA deur 'n produk by KarooOutdoor.Com aan te koop.

HOE DIE #kolskoot BONANZA WERK:

VOORBEELD 1 - Bestel 'n produk ter waarde van R7700 en staan 'n kans om die hele R7700 terug te wen.

VOORBEELD 2 - Bestel 'n produk ter waarde van R20000 en staan 'n kans om R8000 terug te wen.

Die maksimum bedrag wat jy kan terugwen is R8000. Enige produk minder as dit wen jy jou hele bedrag terug!

Alle bestellings wat reeds vanaf 1 Maart ontvang is is reeds ingeskryf!

Die trekking vind plaas op 1 April en word onafhanklik gedoen deur CDP Chartered Accountants SA. Slegs een wenner word getrek.

Die wenner sal gekontak word en ook op KarooOutdoor se Facebook Blad aangekondig word. 

Vir enige navrae kontak ons gerus by 063 265 0742. 

Terme en Voorwaardes geld.