KOLSKOOT MET KAROOOUTDOOR word aangebied deur MD Greyling op PretoriaFM. Ons jagprogram word weekliks uitgesaai op Vrydae tussen 16:00 en 16:30! Bly ingeskakel en luister na jagwenke deur kenners en die PRODUK VAN DIE WEEK.

AFSLAGKODE: PRETORIAFM 

AFSLAG GELDIG OP ENIGE ITEM VAN R2500 EN OP.

KLIEK OP DIE PRETORIAFM LOGO OM DIE KLANKGREPE TE LUISTER

EPISODE 5: 4 Junie - MD gesels met Jan van Niekerk oor die verskille tussen ‘n 30-06 en 308 en hoekom hierdie 2 kalibers gereeld sorg vir interessante gesprekke rondom die vure. Juan van Lyleveld van SMI-Africa gesels oor KarooOutdoor se topverkoper dag/nagsig, die Sightmark Wraith.

 

EPISODE 4: 28 Mei- Kolskoot met Karoo Outdoor: Dr. Danie Brink vertel meer oor die etiese waardes daarvan om te voet te jag. Ons gesels oor ‘n paar hulpmiddels beskikbaar wanneer jy te voet jag en deel ook ‘n paar handige wenke. PULSAR vertel van hulle nuutste reeks nagsig toerusting wat beskikbaar is by www.karoooutdoor.com

 

EPISODE 3: 21 Mei- Kolskoot met Karoo Outdoor: Vandag in Kolskoot gesels ons met Valentyn van der Merwe oor herlaai. Waar begin ‘n mens, hoekom sommige mense self herlaai en wat jy nodig het om aan die gang te kom. Next Level Knaldempers vertel ook van hulle unieke dempers beskikbaar vir amper enige kaliber wat jy aanlyn kan koop by www.karoooutdoor.com

Radio Pretoria FM Live Online

EPISODE 2: 14 Mei- ‘Kolskoot met Karoo Outdoor’ – Ons gesels vandag oor kaliberkeuse en die verskillende faktore om in gedagte te hou wanneer jy as jagter hierdie keuses moet maak. Wat bied die nuwe ‘Rudolph Optics’ reeks teleskope?

 

Radio Pretoria FM Live Online

EPISODE 1: 7 Mei- Dr. Danie Brink gesels oor wapenveiligheid en ons ontmoet vir Etienne du Plessis, Besturende Direkteur van Karoo Outdoor om ons meer te vertel oor wat Karoo Outdoor alles bied.