Pretoria FM Bied aan Kolskoot saam Karoo Outdoor. Vandag se podcast handel oor die rol van die NHSA, aangebied deur Fred Campher. Etienne du Plessis, uitvoerende direkteur van Karoo Outdoor, gesels saam oor Teleskope, verkykers, knaldempers, nagsig en termiese toerusting.
Luister na die podcast hier: