Pretoria FM Bied aan Kolskoot saam Karoo Outdoor. Vandag se podcast handel oor die stappe wat jy moet volg indien jy wil begin Jag, aangebied deur Danie Brink. Etienne du Plessis, uitvoerende direkteur van Karoo Outdoor, gesels saam oor Teleskope, verkykers, knaldempers, nagsig en termiese toerusting.
Luister na die podcast hier: