Free delivery on orders of R3000 or more!

Please allow 2-5 days for delivery

Load image into Gallery viewer, GESKENKBEWYS
Load image into Gallery viewer, GESKENKBEWYS
Load image into Gallery viewer, GESKENKBEWYS
Load image into Gallery viewer, GESKENKBEWYS
Load image into Gallery viewer, GESKENKBEWYS

GESKENKBEWYS

Vendor Rise.ai
Regular price R 500.00
Sale price R 500.00 Regular price
Sale Sold out
Unit price
/per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
 
This is a pre order item. We will ship it when it comes in stock.

HOE DIT WERK (baie maklik!)

1. Kies die bedrag wat jy as geskenk wil gee (R500; R1000; R1500; R2000; R5000)

2. Kies die "Send as a Gift" opsie.

3. 'n "Pop-Up" skerm gaan oopmaak waar die volgende inligting ingevul moet word:  Ontvanger se naam; ontvanger se eposadres; boodskap aan ontvanger.

4. Kies of jy die Geskenkbewys dadelik wil stuur en of dit op 'n spesifieke datum gestuur moet word.

5. Kies ook die prentjie wat jy saam wil stuur.

6. Add to Cart en gaan voort met die transaksie.

Geskenkbewyse word deur middel van epos gestuur en bevat instruksies sowel as 'n KODE wat by Check Out gebruik moet word as afslag.


Gift cards are delivered by email and contain instructions to redeem them at checkout. Our gift cards have no additional processing fees

LET WEL: Geskenkbewyse kan nie vir kontant omgeruil word nie. Dit kan slegs by KarooOutdoor Co. spandeer word en 'n Geskenkbewys is geldig vir 6 maande nadat dit uitgereik is.

Kontak ons by 063 265 0742 vir enige navrae.