KarooOutdoor Geskenkbewys


Denominations: ZAR 500.00
Price:
R 500

Description

HOE DIT WERK (baie maklik!)

1. Kies die bedrag wat jy as geskenk wil gee (R500; R1000; R1500; R2000; R5000)

2. Kies "Buy it Now"

3. Vul jou besonderhede in waar nodig.

4. Kies jou betaalmetode: PayFast of Bank Deposit (Indien jy EFT doen stuur ons jou Geskenkbewyskode sodra fondse reflekteer.

5. Jy sal 'n epos ontvang met 'n skakel na die Geskenkbewyskode. Jy kan dit uitdruk en veilig bêre indien jy wil.

6. Die persoon aan wie jy die Geskenkbewys wil gee gebruik die kode by "Discount Code".

LET WEL: Geskenkbewyse kan nie vir kontant omgeruil word nie. Dit kan slegs by KarooOutdoor Co. spandeer word.

Kontak ons by 063 265 0742 vir enige navrae.

Payment & Security

Mastercard Masterpass mobicred PayFast Instant EFT Visa Zapper

Your payment information is processed securely. We do not store credit card details nor have access to your credit card information.

Estimate shipping

You may also like

Recently viewed